Album

Soldate

Soldate van die Suid-Afrikaanse Militêre Gesondheidsdiens staan in ligte ysreen by die Tempe-weermagbasis in Bloemfontein. Die soldate het medaljes ontvang vir hul diens tydens Mandela se begrafnis en gedenkdiens. @netwerk_24 Soldate Suid afrika Photojournalism Reen Bloemfontein Mandela Medalje